fbpx

Help jou kind so om hom voor te berei jou vir Graad Een

  • Wednesday, 02 January 2019
  • Author: Linda Chivell
  • Page Views: 4226

grade 1 banner

Skolastiese voorbereiding is die fondasie tot suksesvolle toetrede na graad een.

Hierdie voorbereiding is geskoei op die kind se gereedheid vir formele leer en is die basis waarop onderrig kan plaasvind.

Skoolgereedheid is die proses waartydens n kind sy akademiese vaardighede soos spel,skryf, en rekenkunde ontwikkel.

JOU KIND MOET SY NAAM KEN

 Dit is een van die belangrikse vaardighede wat elke kind wat graad een toe gaan moet hê

is om hul eie naam en van te herken en, indien moontlik, ook te kan skryf.

Daar kan, byvoorbeeld, van jou kind verwag word  sy plekkie by n tafel te kan uitken met n plakker.

GROOT MOTORIESE VAARDIGHEDE

ʼn Paar alledaagste speletjies wat help met groot motoriese ontwikkeling is om jou kind te laat tou sping en om ʼn bal om te kan vang en skop. Leer ook jou kind om hom balanseer deur opʼnstuk tou te loop en moedig hul aan om te huppel.

DIE REGTE POTLOOTGREEP

ʼn Verkeerde potloodgreep is baie moeilik om te af te leer. Laat jou kind oefen met ʼn driehoek -potlood of deur ʼn wasgoedpennetjie tussen sy duimpie en wysvingertjie vas te klem terwyl hy skryf. Maak ook seker dat hy mooi regop sit terwyl hy skryf.

Nog ʼn paar belangrike goei vaardighede wat hy of sy moet ken as hulle graad een toe gaan

  • Sy eie skoenveters vasmaak
  •  Verantwoordelikheid neem vir sy eie besittings
  • Self badkamer toe kan gaan
  •  ʼn Storie kan oorvertel
  •  Kan ondereskei tussen links en regs
  •  Kleure en vorms kan herken
  • Kan stilsit en luister na ʼnopdrag
  •  Kan knipmet n skêr

HUISTOE

Moet nie laat wees wanneer  jy hom moet gaai oplaai na skool nie. Jou kind gaan so opgewonde wees om alles wat gebeur het te vertel, maar ook vreemden benoud tussen al die nuwe gesiggies. Maak kwalitiet tyd om te gesels oor alles wat hulle beleef het.

Source

Maroela Media / Christa Badenhorst -opvoedkundige skielukndige

Call us and schedule your listing today! Contact Us